Sunday, 9 June 2013

Aandeete met Mills en Boons...
As ek dink an my beste aand met my twee liefdes sal dit die 15 November wees, laat ek vir julle vertel...
Sjoe! maar dit was 'n koue aand, en weer eens was ek doodverveld, ek het alreeds straf gekry omdat ek in ma'se kas gekrap het, soe ek kan dit nie weer doen nie.
Ek sal maar my aandeete kry en vroeg in die bed klim. Ek het gesit in die voorkamer met 'n frons op my gesig en swart gedagtes in my bruin. "Wat in die hell moet ek doen? Almal le en kyk tv of fliek, ek wil nie dit doen nie al wat ek wil doen is lees!" dis was wat ek gedink het dui aand. Maar toe onthou ek my Tannie Jackie was biblioteek toe gister en sy het vir haar boeke geneem, dalk sal sy iets het vir my om te lees. Ek loop toe na haar kamer en maak haar duur erfens oop, daar op haar bedkassie le twee boeke en my Tannie is neurens te vind nie. Ek kruiwel stadig voor en toe en gryp die boeke, met 'n glimlag op my gesig het ek die boeke vas tien my bors gedruk. Dit was hulle, jy kan hulle nie mis kyk nie, dit was my liefdes, my mane, my Mills en Boons! Aandeete was vergiet soos ek kamer toe stap met my mane. 
Dit was die beste aand ooit  en daarn ais elke aand 'n Mills en Boons een. My tannie was baie kwaad vir my... 
Maar soos hulle in engels skryf "Live life dangerously"
Lekker lees!      
        

1 comment:

  1. Hier is my kommentaar uiteindelik!!

    1."...an my beste aand met my twee liefdes sal dit die 15 November wees." - aan my beste aand...die 15de November...
    2. weereens - een woord
    3. doodverveeld
    4. ma se (sonder die ')
    5. "soe" - so
    6. "aandeete" - aandete
    7."Ek het gesit in die voorkamer" - Ek het in die voorkamer gesit...
    8. "bruin" - brein (bruin is die kleur)
    9. "hell" - hel
    10. gebruik ê vir lê (alt 136)
    11."dui" - daardie
    12."tannie Jackie was biblioteek toe gister" - was gister biblioteek toe.
    13. "geneem" - uitgeneem
    14. "dalk sal sy iets het vir my om te lees." - iets hê
    15. "maak haar duur erfens oop," - maak haar deur effens oop.
    16. lê met 'n ê
    17. "neurens" - nêrens te vinde nie
    18. "kruiwel stadig voor en toe" - kruip stadig vorentoe
    19. "vas tien my bors" - vas teen my bors
    20. "mane," - manne
    21."vergiet soos ek kamer toe stap met my mane." - vergete soos ek kamer toe stap met my manne
    22."daarn ais" - daarna is

    ReplyDelete