Wenke om 'n lekker boek uit te kies...
Het jy ooit 'n boek uit gekies wat vervelig was? Of na die tweede bladsy van lees raak jy an die slaap? Hier is 'n paar wenke on 'n lekker romantiese boek uit te kies.
Eerstens moet jy na die titel kyk, die titel is die belangrikste van 'n boek. Meerste van die tyd vertel die titel die leser waarvan die storie is. Bv. Die held op die wit perd.
Volgende kyk jy na die prente of sketse op die voorblad, gevoonlik sal die prente jou meer vertel van die karakters of die ruimte van die storie.
Na dat jy hierdie dinge gekyk het, en jy stel nog belang in die storie. Draai die boek om en lees die agterkant. Dit sal vir jou meerde informasie gee van die storie. Die agterkant is op gestel in opsomming vorm.
Soe dra jy kla is met dit, lees drie of vier bladsye van die boek, maak seker dit is in die middel van die boek. MOET NIE DIE EINDE LEES NIE! dit sal jou plak sak om die boek uit te neem. As jy gelukkig voel oor die struktuur van die boek, neem die boek uit en geniet lees!
Lekker lees boekwurms!

dit het my baie gehelp :)
ReplyDeleteDankie. Ek sal dit doen die volgende keer ek n boek wil lees.
ReplyDelete