Sssh!! In ma'se kas...
Vandag wil ek vir julle op 'n avontuur vat. Dink aan 'n koue winter's aand, jy's allen in die huis en die televisie is sag. Jy'd nou net vir jouself 'n warme koppie swart koffie gemaak. Jy stap in jou ouers se kamer opsoek na 'n bietjie vermaak. Maar magtig! Jy is doodverveld dat jy begine nuuskurig raak. Jy weet dis verkeerd maar jy kan jouself nie stop van rond krap nie. Jy begin krap in pa'se bruin bed kassie wat van stuiwige houd gemaak is, maar jy kry niks. Jy stap ander kant toe en sagies trek jy ma se laai op, jy voel teleurgesteld dat jy niks kry nie, maar wag 'n bietjie wat is die donker blou boek met wit tekening op? Dit lyk baie intresant! Vinning gryp jy die boek uit, en ontmiddelik raak jy bloedrooi soos 'n tamatie. Op die voorblad is daar 'n verm geboude man. Sy bors is kaal en jy kan sy groot spiere sien soos hy sy sterk arms om die jong, pragtige, kleurryke dame sluit. Sy besit net 'n rooi satyn rok wat opgetrek is by haar spierwit boude. Jy voel doodskaam soos jy die boek vashou, maar nuuskurigheid prikkel jou om die voorblad om te swaai...
Dit is reeds hou ek voel elke keur as ek 'n Mills en Boons boek lees, ek sukkel om dit nuur te sit!
Hoop jy voel die selfde! Lekker lees...

Vir watter ouderdom sal jy skat is die boek vir.
ReplyDeleteEk sal dit graag wou lees.
ReplyDeleteMooi geskryf! :)
ReplyDeleteLol jy is n skelm om in jou ma's se kas in te krap!! is dit hoe jy die boeke gevind?
ReplyDeleteBaie interesant dalk ek sal dit lees, baie mooi geskryf. :)
ReplyDelete