Romans,romans,romans! Ek is soos hulle se n baie romantiese persoon,alles waar liefde betref ek is daar. My passie vir romans kom van die boeke en flieks wat ek lees en kyk. Op hierdie blog sal ek my personlike romantiese gebere en uitdagings met jou deel. Vir al daardie sag hartige mense wat n bietjie liefde soek van romanse sproekies en boeke hierdie blog is net vir jou......
No comments:
Post a Comment