My eerste liefdes...
Onthou jy nog die dag toe jy jou eerste liefde ontmoet het? Onthou jy nog hou jy gebloos het as hy of sy in die omgewing is? Onthou jy die dag? Die uur? Die plek waar jy jou eerste liefde herken het?
Ek onthou myne...
Ek was dertien en siek van almal hierdie kinderlike sprokies, ek het meer gesoek. 'N bietjie avontuur, en 'n bietjie meer realisties. Ek het vir passie gesoek en enige iets wat romanties is.
Dis die dag toe ek hulle vind, my eerste liefdes, nie een nie maar twee. Twee op een dag!
My magtig! Maar hulle was aantreklik, asemrovent en ongeloflik. Daardie dag het ek my asem verloor, dit het gevol asof my hart uit my bors kan uitspring! Twee manlike ouens stel belang in my? Was die 'n droom? Gebeur dit met my? Dit kan nie waar wees nie!
Toe ek by my gedagtenis kom, sal ek sien dit is waar, net soos ek vir hulle kies, kies hulle vir my ook. En wie is die mane waarvan ek skryf? Hulle name is Mills en Boons...
Dis reg ja, Mills en Boons my eerste en enigste liefdes. Kom in en ontmoet my gunstelling ouens, my mane, My Mills en Boons.
Dit kink lekker!
ReplyDeletedankie,dit is!
ReplyDeleteDit is baie oulike en snaaks want ek kan onthou die dag toe ek my eerste liefde ontmoet het en ons is nog saam met mekaar.
ReplyDeleteek is baie bly dat soos jy my blog lees dat jy an jou kerel dink... jy's seker oek 'n romanties by hart
Delete