My gevoelings oor "blogging"
Toe ek eerste gehoor het van hierdie taak, het ek regtig anstig gevoel. Ek het nog nooit gehoor van "blogging" nie. Dit was regtig moeilik om te begin, maar ek het dit begin geniet. Dit was lekker om te skryf in verskillende vorms en kommentaar te lewe op anders se werk.
Die opdrag "blogging" is natuurlik 'n deurmekaar proses, dit lui van jouself as jy dit 'n genotvol en pleserige proses maak of 'n slegte een.
My beste ervaring van hierdie taak was om my "blog" te skep. Ek het dit regtig geniet om verskillende "templates" te kies, en om kreatief te wees.
Hierdie ervaring was vol pret en dit was vermaak vir my. Ek sal die definitief weer doen!
Dankie an almal wat my "blog" gelees het en kommentaar gelewe het.
Vir die laaste keur lekker lees julle boekwurms!



